HomeOns SkoolKleuterskool

Kleuterskool

Ons vyf kampusse skei die kleingoed sodat elke kind met gemoedsrus kan groei tot sy volle potensiaal.

Ons kleuterafdeling is regtig iets besonders. Met die nodige stimulasie, blootstelling en in oefening vergroot ons, ons maatjies se leefwêreld ongelooflik. Behalwe vir ons unieke kurrikulum het ons ook die mees belangrikste aktiwiteite vir maksimale ontwikkeling ingesluit by ons kurrikulum. Aktiwiteite ingesluit by ons skoolfooie is Kinderkinetika, Klasmusiek, Kreatiewe Kuns, Sport en Rekenaars.

Hierdie aktiwiteite word deur buite – kontrakteurs aangebied en is van kardinale belang. Hierdie aktiwiteite word deur I.P.I.G. vereffen.

Elke ouderdomsgroep is toegerus met sy eie :

  • eetsaal
  • fynmotoriese area
  • algemene speelgrond
  • sportgrond
  • badkamers

Dus meng die ouderdomsgroepe glad nie.

 
 
Website made by Cyber Creations | web design pretoria